Audie Murphy

Audie Murphy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Audie Leon Murphy
Geboorte (1925-06-20)20 Junie 1925
Sterfte 28 Mei 1971 (op 45)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Audie Murphy (20 Junie 1925 – 28 Mei 1971) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destry (1954), To Hell and Back (1955), The Quiet American (1958), en Ride a Crooked Trail (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy